Bedieninge

Kyk gerus waarmee hou ons ons besig.

Ons is ‘n gemeenskap wat saamstaan om God te dien en om mense in hul geestelike reis te ondersteun.

Bybelstudie

Vroue-in-diens

Musiekbediening, Mediabediening, Bediening van nuwe Lidmate.

Goue Jare Bediening vir bejaardes

Maatskaplike nood bediening (MNB)

Die NG Kerk Lyttelton Moedergemeente hou Sondae kerk om 09:00vm.

Kinders kry gefokusde aandag op hulle vlak.

Erediens

Twee keer in ‘n kwartaal hou ons ‘n kinderdiens.

Jeug & Kategese

Aksie 1 – Enkellopende persone ondersteuningsgroep (alle ouderdomme)

Stuur ‘n e-pos na kantoor@nglyttelton.org.za om met groepleiers in kontak te kom

Pastorale berading

Ons leef in ‘n sondige wȇreld vol seerkry en trauma. Leer om jou seerkry saam met die Here te verwerk.

Voorhuwelikse berading

Lui die huweliksklokke amper vir jou? Wil jy graag in die kerk trou, maar jy het nog nie ‘n permanente geestelike tuiste nie? Baie geluk met jou voornemende huwelik! Maak seker die Here het die ereplek in jou huwelik. Ons kan ook help met jou huweliksbevestiging.

Huweliksberading

Geesvervulde huwelike is die fondasie vir gesonde gesinne wat naby aan God leef. Huwelike is harde werk en dit is gesond om van tyd tot tyd by ‘n berader uit te kom vir ‘n nuwe perspektief. Dit is normaal om ‘n paar sakke sout op te eet! 

Voltooi jou inligting vir ‘n berader om jou te kontak of kry hier kontak-besonderhede vir ons span.

Berading

Kom besoek ons Sondagoggende 9:00vm

Waar is ons geleë

Burgerlaan 91, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
(h/v Burgerlaan en Langebringweg, Lyttelton)

Erediens tye

Sondag oggend om 9:00vm
Kinderkerk: tydens erediens
Kategese: na die erediens (ongeveer 10:00vm)

©Kopiereg 2024 | NG Lyttelton Moedergemeente