Bedieninge & Gebeurtenisse

Kalender

Ons moet nog ‘n jaar kalender hier in sit.

Die NG Kerk Lyttelton hou Sondae kerk om 09:00.

Kinders kry gefokusde aandag op hulle vlak.

Erediens

Daar word 2 keer ‘n kwartaal ‘n Kinderdiens gehou.

Jeug & Kategese

Bedieninge

Bybelstudie

Vroue-in-diens

Goue Jare Bediening vir bejaardes

Musiekbediening, Mediabediening, Bediening van nuwe Lidmate.

Aksie 1 – Enkellopende persone ondersteuningsgroep (alle ouderdomme)

Christelike Afhanklikheidsdiens CAD

Maatskaplike nood bediening (MNB)

Stuur ‘n e-pos na info@nglyttelton.co.za om met groepleiers in kontak te kom

Pastorale berading

Ons leef in ‘n sondige wȇreld vol seerkry en trauma. Leer om jou seerkry saam met die Here te verwerk.

Voorhuwelikse berading

Lui die huweliksklokke amper vir jou? Wil jy graag in die kerk trou, maar jy het nog nie ‘n permanente geestelike tuiste nie? Baie geluk met jou voornemende huwelik! Maak seker die Here het die ereplek in jou huwelik. Ons kan ook help met jou huweliksbevestiging.

Huweliksberading

Geesvervulde huwelike is die fondasie vir gesonde gesinne wat naby aan God leef. Huwelike is harde werk en dit is gesond om van tyd tot tyd by ‘n berader uit te kom vir ‘n nuwe perspektief. Dit is normaal om ‘n paar sakke sout op te eet! 

Voltooi jou inligting vir ‘n berader om jou te kontak of kry hier kontakbesonderhede vir ons span

Contact Us